In hierdie oulike musiek-kinderproduksie sing Sonja Herholdt en haar beste honne-pêl bekende sowel as nuwe oorspronklike liedjies vir die kinders. Die kleinmensies word uitgenooi om saam te dans en ...
Die komponis, liedjieskrywer en sanger Riku Lätti het onlangs sy misnoeë met sy gesukkel in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf uitgespreek in ’n artikel in By, “ ’n Bedankingsbrief uit die musiekbedryf” ...
Parysenaars kan met reg trots wees op een van sy inwoners. Elizabeth Fourie spog met ’n goue toekenning vir haar album, “My beste Jesus-liedjies”. Elizabeth het ’n diep spoor getrap op die Afrikaanse ...
Eiland-avonture, ’n heks op rolskaatse, ’n blindemol wat kan sing en aweregse sprokies is vanjaar onder meer op die vakansieprogram vir kinders van alle ouderdomme. Daar kan dus geen klagtes wees dat ...