POLOKWANE – Wiskunde is nie elke kind se maat nie en dikwels moet kinders ekstra klasse neem om die wiskundige konsepte baas te raak. Dit is egter ‘n verpligte vak op skool en Review het met Hoër ...
Talle mense het met skok reageer op die Departement van Basiese Onderwys se besluit om die slaagstandaard vir Wiskunde in graad 7 tot 9 tot 20% te laat sak. Hoofde het verlede week die inligting ...