’n Polisiesersant (53) van Riba Cross, Burgersfort, Limpopo, wat op vlug was, het homself Sondag om die lewe gebring nadat hy deur polisiebeamptes langs die R555 aangekeer is.
Buitelandse nuus in ’n neutedop soos verskaf deur die voorste internasionale nuusdienste. Hierdie inhoud is opgesom met die hulp van Toqan-KI.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...

Die lewe van die bekende Vrystaatse boer Albé Grobbelaar (53), wat vroeër die maand aan malaria dood is, sal op Saterdag 25 Oktober op ’n lewensviering by die NG kerk Luckhoff herdenk word.
Herstelwerk aan die MR269, alombekend as die Hemel-en-aarde-pad tussen Caledon en die R43 naby Hermanus, vorder goed ...
Navorsing toon dat die finale kwartaal ’n kritieke tydperk is waar studente se motivering die grootste verskil maak ...
Die nege studente wat ná gewelddadige betogings op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in hegtenis geneem is, is Vrydag op borgtog vrygelaat.
Die departement van onderwys in Gauteng is slaggereed vir vanjaar se eindeksamen en het gemeenskappe gevra om nie skole te teiken nie.
Waterman werk op behendige wyse met die poëtiese werktuie van klank, beeld en ritme; een van die aangename verrassings van hierdie jaar, skryf Louise Viljoen.